Ek hou van dit om te werk,om meer te leer van wat ek doen.Ek kyk die heeltyt of daar iets is vir my om te leer.Ek is op soek na n werk waar ek nog meer kan leer van n plaas of n mechanics rigting
>Werk goed met diere
>kan kar ry soo akn op plaas ry {het nog nie n lisensie nie}
>Kan perd ry
>kan perde leer
>weet reedlik van bees en skaap
> Ek het goed gehelp met werk was elke dag by die werk na skool ek is weg omdat ek nou in stampriet skool gaan.
>Ek het wiele om geryl en werk plek skoon gemaak.
>Ek het leer swys en kan dit nou reedlik goed doen.
>Het ek baie geleer van kare en kan die basiese goed van n kar reg maak.
>Hardwerkend
>Proebleem oplosing
>Kar ry
>Perd ry
>Leer vinnig niewe goed
>calm onder drik
>Projekte beplanig